速報APP / 圖書與參考資源 / VivA-app (Aanlyn)

VivA-app (Aanlyn)

價格:免費

更新日期:2017-07-14

檔案大小:17.6 MB

目前版本:1.1

版本需求:需要 iOS 9.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語

VivA-app (Aanlyn)(圖1)-速報App

Geregistreerde VivA-gebruikers kry toegang tot die volgende aanlyn Afrikaanse woordeboeke:

- Annerlike Afrikaans (Anton Prinsloo se kontreitaal-woordeboek)

- Afrikaanse Voëlnaamgroep (ʼn Lys inheemse en uitheemse voëlname in Afrikaans en Engels)

- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS; Pharos)

- Blokkiesraaiselwoordeboek (Meer as 168 000 leidrade en trefwoorde)

- Chemiewoordeboek

- CTexT SkryfGoed: Speltoetser en Tesourus

- Departement Kuns en Kultuur se meertalige terminologielyste

- Drietalige Wynindustriewoordeboek (Terminologie wat dikwels in die wynindustrie gebruik word, in Afrikaans, Engels en Xhosa)

- Entrepreneurskapwoordeboek (Arangies & Havenga) (Afrikaanse verklarende vakwoordeboek)

- Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) (Meer as 10 300 trefwoorde)

- Fisikawoordeboek (Vakwoordeboek saamgestel in opdrag van die SAAWK)

- HAT Aanlyn (Toegang tot die nuutste weergawe van die HAT)

- Longman Online (Met klanklêers van alle woorde en voorbeeldsinne)

- Kuberwoordeboek (Protea Boekhuis) (Afrikaans en Engels)

- Paramediese Vakwoordeboek (Vakwoordeboek saamgestel in opdrag van die SAAWK)

- Statistiekwoordeboek (ʼn Tweetalige lys van statistiekterme)

- Sterrekundewoordeboek (Johan de Klerk) (ʼn Tweetalige terminologielys)

- Tweetalige Voorsetselwoordeboek (Afrikaans en Engels)

- VivA Advies (Veel voorkomende taalvrae en -antwoorde; gebaseer op navrae aan VivA se taaladviseur)

- VivA Gesegdes (Meer as 250 bekende Afrikaanse gesegdes en idiome)

- VivA Vertaal (Gebaseer op navrae aan VivA se taaladviseur)

- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) (Meer as 210 000 trefwoorde)

- Woordeboek van nuttige Afrikaanse kombinasies (Kollokasiewoordeboek) (Leiding oor vaste uitdrukkings, woordgroepe en kollokasies)

- Wat Praat Jy? (Meer as 20 000 gesegdes, vaste uitdrukking en idiome)

VivA-app (Aanlyn)(圖2)-速報App

Registered VivA users have access to the following online Afrikaans dictionaries:

- Annerlike Afrikaans (Anton Prinsloo's geolectic dictionary)

- Afrikaanse Voëlnaamgroep (An Afrikaans and English list of indigenous and exotic birds)

- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS; Pharos)

- Blokkiesraaiselwoordeboek (More than 168,000 lemmas for cross-word puzzles)

- Chemiewoordeboek (Chemistry dictionary)

- CTexT SkryfGoed: Afrikaans spelling checker and thesaurus

- Department of Arts and Culture's multilingual terminology lists

- Drietalige Wynindustriewoordeboek (Terminology used in the wine industry; in Afrikaans, English and isiXhosa)

- Entrepreneurskapwoordeboek (Arangies & Havenga) (Afrikaans explanatory dictionary of entrepreneurship terminology)

- Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) (More than 10,300 lemmas with etymological information)

- Fisikawoordeboek (Physics dictionary, commissioned by the SAAWK)

- HAT Aanlyn (Access to the latest edition of the explanatory dictionary HAT)

- Longman Online (English dictionary with sound files and example sentences)

- Kuberwoordeboek (Protea Boekhuis) (Afrikaans and English dictionary of cyber terminology)

- Paramediese Vakwoordeboek (Bilingual paramedic dictionary, commissioned by the SAAWK)

- Statistiekwoordeboek (Bilingual list of statistics terms)

- Sterrekundewoordeboek (Johan de Klerk) (Bilingual list of astronomy terms)

- Tweetalige Voorsetselwoordeboek (Bilingual dictionary of prepositions)

- VivA Advies (Frequently asked questions and answers about Afrikaans usage; based on enquiries addressed to VivA's language advisor)

- VivA Gesegdes (More than 250 frequently used Afrikaans idioms)

- VivA Vertaal (Bilingual wordlist of contemporary Afrikaans; based on enquiries addressed to VivA's language advisor)

- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) (More than 210,000 lemma from the only comprehensive explanatory dictionary of Afrikaans)

- Woordeboek van nuttige Afrikaanse kombinasies (Collocation dictionary with set expressions, word groups and collocations)

- Wat Praat Jy? (More than 20,000 idioms and set expressions)

支援平台:iPhone, iPad